Audie Murphy | |
Geboortenaam | Audie Leon Murphy |
---|---|
Geboorte | 20 Junie 1925 |
Sterfte | 28 Mei 1971 (op 45) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Audie Murphy (20 Junie 1925 – 28 Mei 1971) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Destry (1954), To Hell and Back (1955), The Quiet American (1958), en Ride a Crooked Trail (1958).